https://www.quicket.co.za/events/111432-elandr-live-by-platteland/#/

Elandre

Ons is baie opgewonde en kan nie wag om weer vir Elandré live op on verhoog te hé en saam met julle te kuier nie!
Dit gaan 'n behoorlike aand uit wees en een waarna jy kan uitsien!
Kry jou kaartjies nou!
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar weens COVID-19 regulasies.
Early bird -R70
General - R100
Balkon bar -R150
Kaartjies by die deur op die aand - R120
*Beperkte kaartjies beskikbaar
**Vrywaring: Afhangend van regeringsregulasies mag die vertoning geskuif word. Alle kaartjies is terugbetaalbaar indien die vertoning nie kan voortgaan of 'n alternatiewe datum vir die vertoning nie beskikbaar is nie.

Book your ticket below